Gee vrygewig

Tiendes & offerande

Vir die voortgesette bediening en werking van die kerk.

Bank Naam: FNB
Rekening Tiepe: TJEK REKENING
Rekening Naam: AGS NEO DOXA
Rekening Nommer: 6278 078 7895
Tak Kode: 210 554
Verwysing: Naam & Donasie Tiepe

*U is welkom om anoniem te bly. Dui asseblief steeds die doel van u skenking aan.

Sending

Ondersteuning van sendelinge en uitreikwerk buite ons plaaslike kerk.

Bank Naam: ABSA
Rekening Tiepe: TJEK REKENING
Rekening Naam: AGS NEO DOXA
Rekening Nommer: 4058 345 951
Tak Kode: 632 005
Verwysing: Naam & Donasie Tiepe

*U is welkom om anoniem te bly. Dui asseblief steeds die doel van u skenking aan.

Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief.