Neo Doxa is ’n Heilige Gees-gevulde kerk wat die Woord van God suiwer verkondig. Ons aanbid God die Vader, Jesus Christus die Seun, en die Heilige Gees. Ons het ’n passie om nuwe verhoudings met alle mense te bou. Evangelisasie en dissipelskap is ons hoogste prioriteit. Ons streef daarna om mense toe te rus en op te lei om effektief te wees vir en in die Here se koninkryk.
Ons is
Geesvervuld
Jesus-gefokus
lief vir mense
respekvol
Diensbaar
getrou
missie
Ons ervaar en word beïnvloed deur:
— Die Woord van God — Die getuienis van Jesus — Verhoudings met mense
visie
Beleef ’n verhouding met Jesus Christus en Sy mense.
Beïnvloed jou familie, gemeente, Witbank en die wêreld.”