Ons storie

Neo Doxa is ’n Heilige Gees-gevulde kerk wat die Woord van God suiwer verkondig. Ons aanbid God die Vader, Jesus Christus die Seun, en die Heilige Gees. Ons het ’n passie om nuwe verhoudings met alle mense te bou. Evangelisasie en dissipelskap is ons hoogste prioriteit. Ons streef daarna om mense toe te rus en op te lei om effektief te wees vir en in die Here se koninkryk.

Ons is

Geesvervuld

Jesus-gefokus

lief vir mense

respekvol

Diensbaar

getrou

missie

Ons ervaar en word beïnvloed deur:


— Die Woord van God
— Die getuienis van Jesus
Verhoudings met mense

 
 

visie

Beleef ’n verhouding met Jesus Christus en Sy mense.

Beïnvloed jou familie, gemeente, Witbank en die wêreld.”

 
 

Ons visie

Ons missie

Ons span

Leer die mense ken wat dien

Neo Doxa